|
||||||||
#----------------------------------PLEASE NOTE----------------------------------#
# This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
# song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#-------------------------------------------------------------------------------#
This is my second song if you have a problem...........Dont make
it mine!
This is for all the Afrikaners who love our music. ENJOY
A D A
My oom se motor is 'n ou masjien
E A
Hy maak hom vol met diesalien
A D A
En hy ry in die strate as hy ons kom sien
E A
My oom is oud en ek is skaars dertien
My oom drink koffie en my tannie tee
hulle praat oor die reen ek se ja nee
en hy drink soet koffie met sy een oog toe
En hy praat oor die drie van die Mannetjies Roe
Chorus:
A D A
Oh stuur ons net so bietjie reen
E A
My oom het 'n tank vol dieselien
A D
En seen my ma en seen my pa
A E A
En my oom op sy plaas in Afrika
Enjoy
|
|
||||||